Tandoori-hoender

Huisgenoot
Recipe Disclaimer
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

  • Gebruik ’n skerp mes en maak kepe in die hoenderstukke tot by die been. Vir die dye en boudjies sal ’n paar kepe voldoende wees, maar omdat die vleis van die bors veel dikker is, sal die kepe kruis en dwars moet wees sodat die marinade egalig kan versprei.
  • Meng die res van die bestanddele in ’n bak om ’n marinade te maak. Voeg die hoenderstukke by en vryf met die marinade in tot dit goed bedek is.
  • Bedek die bak met kleefplastiek en laat die hoender ’n paar uur in die yskas marineer.
  • Jy kan die hoender in die oond of oor die kole braai. Hoe ook al, dit sal heerlik wees.
  • Vir voorsit: Rond af met die vars koljander en sit voor saam met die komkommer- en sprietui-­linte, raita en naan.


New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.