Rooster-stokbrood met boerewors en smoor

Huisgenoot
Recipe Disclaimer
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai. Plaas ’n rooster ongeveer 30 cm bo die kole. Hou ’n paar stokke (gestroopte olyftakke werk baie goed) byderhand.

  • Smoor: Sit die smoor, tamatiepasta, knoffel, rissies, indien gebruik, en suiker saam in ’n kastrolletjie. Verhit tot die mengsel begin kook. Verlaag die hitte en laat 10 min. prut. Geur na smaak met die sout en peper. Hou eenkant.
  • Stokbrood: Knie die deeg liggies af en knyp 8-10 bolle af. Rol elke bol deeg in ’n lang slangetjie. Druk die een punt van die slangetjie aan die punt van ’n stok vas en draai die deeg om die stok sonder om openings te los. Herhaal met die res van die deeg en stokke.
  • Strooi ’n bietjie meel oor die deeg en pak die deegstokke op die rooster; draai gereeld om om te verseker dat die deeg oral­oor braai. Dit sal ongeveer 15 min. neem tot die deeg gaar is. Die deegstokke hoef nie noodwendig op die rooster gepak te word nie; dit kan oor die kole gehou word tot gaar.
  • Vir voorsit: Trek die brood liggies van die stokke af. Dit behoort maklik los te kom wanneer die brode heeltemal gaar is. Breek die brode versigtig oop en stop met die boerewors en smoor, of sit net so voor saam met botter.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.