Tamatie-en-basiliekruid-tert

Sarie
6 servings Prep: 20 mins, Cooking: 25 mins
Rate this recipe
Fruit

By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (6)

1.00 0 eggs — whites only
30.00 ml olyfolie
6.00 0 phyllo pastry
75.00 ml breadcrumbs
75.00 ml wholegrain mustard
115.00 g parmesan cheese — grated
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Voorverhit die oond tot 200 °C en plaas jou oondrak bo in die oond. Spuit ‘n bakplaat met Spray & Cook. Klits die eierwit en olyfolie saam in ‘n klein bakkie. Gebruik ‘n groot bakplaat en sit een laag filodeeg daarop. Smeer die deeg met die eierwit-en-olyfoliemengsel (gebruik ‘n kwassie). Sprinkel 1 eetlepel van die broodkrummels. Sit nou nog ‘n laag filo-deeg bo-op en herhaal die proses met al die deeg, maar moenie die laaste vel deeg smeer nie. Smeer die mosterd op die deeg, maar nie tot teen die kante nie – hou so 3 cm om die rand oop. Sprinkel die parmesaankaas oor. Sny die tamaties in skywe en rangskik bo-op. Skeur die basiliekruidblare en sprinkel saam met die knoffel bo-oor. Geur met sout en vars-gemaalde swartpeper. Smeer die oop rand van die deeg met ekstra olyfolie en vou dit na die binnekant van die tamaties om ‘n rand te vorm. Bak vir 15 tot 20 minute tot mooi goudbruin. Laat vir 5 minute afkoel voor jy dit afhaal.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.