Sardiensamoesas

Recipe from: 2009
sardiensamoesas

Ingredients 12
Servings 6
Time 30 minutes

Ingredients

  • 120
    g
    blik Lucky Star Sardientjies
  • olie
  • 1
    ui, fyngekap
  • 2
    knoffelhuisies, fyngedruk
  • 2
    aartappels, geskil en fyngekap
  • 1
    tsp
    sout
  • 1
    tsp
    kerriepoeier
  • 1\2
    tsp
    fyn komyn
  • 1
    koppie bevrore ertjies, ontdooi
  • 4
    eetlepels gekapte koljander
  • 15
    Chinese deegvelle
  • 1
    eierwit, liggies geklop
 

Method

5-10 minutes
 
Dreineer sardientjies en vlok liggies.
Verhit ’n bietjie olie in ’n mediumgrootte pan en braai die ui tot sag.
Voeg die knoffel, aartappels, sout, kerriepoeier en komyn by.
Bedek en prut oor matige hitte vir sowat 5 minute tot die groente sag is.
Voeg die ertjies, koljander en gevlokte sardientjies by en verhit.
Laat afkoel.
Bedek die deeg deurgaans met ’n klam doek terwyl die samoesas
gevorm word. Sny elke deegvel in drie stroke.
Plaas sowat 4 teelepels van die vulsel op die punt van elke strook en verf die deeg
met die geklopte eierwit.
Vou die deeg oorkruis oor die vulsel en gaan so voort om samoesavorms te vou tot die deeg opgevou is.
Druk die rande stewig met jou vingers vas om te seël.
Werk so voort tot al die deeg en vulsel opgebruik is en pak die samoesas op ’n skinkbord met waspapier tussen elke laag.
Diepbraai die samoesas in warm olie tot bros en goud van kleur.
Dreineer op papierhanddoek en bedien warm.
 

Read more on: fish/seafood  |  deep-fry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.