Rooiwyn-pere

Recipe from: 12/12/2007 12:00:00 AM

Ingredients 8
Servings 6
Time 25

Ingredients

  • 6
    pere
  • 1
    bottel
    rooiwyn
  • 110
    g
    suiker
  • 1
    kaneelstok
  • 2
    ster-anys
  • 1
    suurlemoen
    skil van
  • 1
    lemoen
    skil van
  • 25
    ml
    mielieblom
 

Method

25
 
Skil die pere ? hou die stingels aan ? en plaas in water met 'n bietjie sout. Meng die mielieblom met 'n bietjie rooiwyn om 'n dun pasta te vorm. Bring die res van die rooiwyn, suiker, kaneel, ster-anys en skil in 'n groot kastrol tot kookpunt. Roer tot al die suiker opgelos is.

Plaas die pere heel in die rooiwyn, bedek en laat kook vir ongeveer 25 minute tot sag (draai die pere nou en dan om). Verwyder die pere uit die stroop en gooi die sous deur 'n sif. Gooi die sous terug in die kastrol. Voeg die mielieblom-mengsel by en kook stadig tot verdik. Gooi sous oor die pere en laat koud word.

 

Read more on: fruit
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.