Pastaslaai

Recipe from: 1/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 13
Servings 4
Time

Ingredients

  • 300
    g
    farfalle-pasta (strikdassies)
  • 250
    ml
    bevrore ertjies
  • 2
    tamaties
  • 8
    songedroogde tamaties
  • 30
    ml
    olyfolie
  • 15
    ml
    wit wynasyn
  • 1
    knoffelhuisie
  • 'n paar basiliekruidblare
  • sout en vars gemaalde swartpeper en 'n bietjie suiker
  • 200
    ml
    gehalveerde, ontpitte olywe
  • 100
    g
    gesnipperde salami
  • 100
    g
    Mozzarella-kaas
  • vars basiliekruidblare
 

Method

20 minute
 
Kook pasta in kokende soutwater vir sowat 8 minute.
Voeg bevrore ertjies by pasta in kookwater en kook vir nog 2 minute.
Dreineer alles in 'n vergiettes.
Kap tamaties en plaas in 'n voedselverwerker saam met sowat 8 songedroogde tamaties in olie.
Voeg 30 ml olyfolie en 15 ml wit wynasyn asook 'n knoffelhuisie en 'n paar basiliekruidblare by en pols alles saam tot 'n puree.
Geur met sout en vars gemaalde swartpeper en 'n bietjie suiker indien nodig.
Meng dit deur die gedreineerde pasta en ertjies.
Voeg gehalveerde, ontpitte olywe en sowat gesnipperde salami by asook Mozzarella-kaas, in blokkies gesny.
Sprinkel vars basiliekruidblare oor vir garnering en drup ekstra olyfolie oor voordat dit voorgesit word.
 

Read more on: starch
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.