Geroosterde bruin sampioene met bokmelkkaas en spinasie

Recipe from: 10/1/2009 12:00:00 AM

Ingredients 16
Servings 4
Time 15

Ingredients

  • 0
    8 groot bruin sampioene
  • 0
    2 x 125 g-rolletjies
  • 0
    bokmelkkaas
  • 15
    ml
    olyfolie
  • 0
    varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 30
    ml
    botter
  • 200
    g
    babaspinasie
  • 15
    ml
    vars suurlemoensap
  • 0
    sout en varsgemaalde swartpeper
  • 0
    4 snye geroosterde brood
  • 0
    Basilie-slaaisous
  • 250
    ml
    vars basilie
  • 0
    1 knoffelhuisie
  • 160
    ml
    olyfolie
  • 25
    ml
    vars suurlemoensap
  • 7
    ml
    witwynasyn
 

Method

10
 
Oondtemperatuur: rooster
Maak die basilie-slaaisous: Gooi die basilie en knoffelhuisie in 'n voedselverwerker en voeg die olyfolie, suurlemoensap en asyn by terwyl die masjien loop. Verwerk dit tot net gemeng en geur met sout en swartpeper. Skraap dit uit en hou eenkant.
Voorverhit die oond. Pak die sampioene op 'n bakplaat en krummel die bokmelkkaas oor. Drup die olyfolie oor en geur dit met varsgemaalde swartpeper. Oondrooster dit vir 10 minute of totdat die sampioene sag en die bokmelkkaas goudbruin is.
Smelt die botter in 'n braaipan en roerbraai die spinasie tot sag. Geur dit met die suurlemoensap, sout en swartpeper.
Sit dit voor: Pak die snye roosterbrood op vier opdienborde. Skep die spinasie op die brood, gevolg deur die sampioene en laastens die slaaisous. Sit dadelik voor.
 

 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.