Gemarineerde soetrissies

Recipe from: 10/14/2005 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 2
Time 30

Ingredients

  • 6
    rooi soetrissies
  • 6
    huisies knoffel, fyngedruk
  • 90
    ml
    gekapte pietersielie
  • 30
    ml
    sjerrie-asyn
  • 60
    ml
    olyfolie
  • sout
 

Method

5
 
Voorverhit die roosterelement van jou oond. Sit die soetrissies heel op 'n bak-plaat en rooster tot dit swart om al die kante is. Draai elke nou en dan om. Die skil van die soetrissies sal swart word en bars. Verwyder uit oond, sit in 'n bak en bedek met kleefplastiek. Die soetrissies sal begin sweet, wat dit makliker maak om die skil af te kry. Maak 'n klein gaatjie onder-in elke soetrissie en druk die vloeistof uit. Behou dit. Sny die soetrissies oop en verwyder die pitte. Sny die soetrissies in lang repe. Klits die knoffel, pietersielie, asyn en olie saam met die soetrissie-sap wat jy uitgedruk het. Geur met sout en gooi oor die soetrissies. Marineer oornag in die yskas.
 

 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.