Deli-Ricotta

Recipe from: 8/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 2
Time 30

Ingredients

  • 450
    g
    Ricotta
  • 20
    g
    gedroogte pocini-sampioene
  • 200
    g
    ontpitte swart olywe, fyngekap
  • 10
    vars basiliekruidblare, geskeur
  • 2
    vars knoffelhuisies, fyngedruk
  • sout and vars gemaalde swartpeper
 

Method

30
 
Plaas Ricotta in 'n groot mengbak. Week die sampioene vir 'n uur. As jy nie porcini kan kry nie, gebruik wit sampioene wat eers 2-3 uur in olyfolie en 'n bietjie asyn gemarineer is. Druk al die vloeistof uit die porcini-sampioene. Meng die sampioene, olywe, basiliekruid en knoffel saam met doe Ricotta. Geur met sout en peper. Voer 'n bakkie met waspapier uit. Druk die Ricotta stewig in die bakkie en maak met papier toe. Laat staan vir sowat 'n uur. Keer uit en geniet.
 

Read more on: dairy
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.