Biefstuk met sampioen-bolaag

Recipe from: 4/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 4
Time 5

Ingredients

  • 2
    uie
  • 250
    g
    bruinsampioene
  • 1
    eier
  • 30
    ml
    dikroom/suurroom
  • 30
    ml
    Parmesaan-kaas
  • 500
    g
    biefstuk
 

Method

15
 
Sny 2 uie in klein wiggies, braai tot sag. Braai 2 gekneusde knoffelhuisies en 500 g bruinsampioen-skyfies saam met die uie. Braai tot droog, skep mengsel uit in 'n mengbak. Meng 1 eier, 30 ml suurroom en 30 ml gerasperde Parmesaan-kaas saam met die uiemengsel en plaas in die yskas vir 'n paar minute. Geur 2 stukke biefstuk (500 g) elk met swartpeper en halveer elk. Braai alkante teen hoë hitte vir 2 minute in 'n bietjie olie. Skep uit pan en laat staan. Voorverhit die rooster-element, skep 'n groot lepel uiemengsel bo-op elke biefstuk en rooster vir 'n paar minute. Garneer met orego en sit voor saam met oondgeroosterde kersietamaties.
 

Read more on: roast  |  beef  |  shallow-fry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.