Ham-peer-en-gorgonzola-quiche

Huisgenoot
Recipe Disclaimer
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Heerlike blaardeeg gevul met #DieLekkerLewe-blokkiesham, repies gedroogde pere en ’n kombinasie van gerasperde gorgonzola en goudakaas, bedek met ’n sysagte mengsel van eiers en room en oondgebak. Sit voor saam met pangebraaide broccoli met ’n rokerige spekmayonnaisesous.

Quicke:

  • Voorverhit die oond tot 200 °C.
  • Bespuit ’n quichepan en voer met bakpapier uit.
  • Rol die deeg uit en voer die quichepan daarmee, plaas in die yskas om te rus. 
  • Klits die eiers, room en sout en peper in ’n middelslag-mengbak. 
  • Voeg die blokkiesham, pere en kaas by die deeg en giet die eiermengsel bo-oor. 
  • Bak 25-30 min.

Broccolislaai:

  • Giet ’n bietjie olyfolie in ’n middelslag-braaipan en braai die spek oor hoë hitte tot bros.
  • Panbraai die broccoli in die spek se vet en geur met die sout en peper na smaak. 
  • Meng die spek, mayonnaise, suurroom en oorblywende spekvet in ’n bak. 

Vir voorsit

  • Giet die sous oor die broccoli en sit voor saam met die quiche.


New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.