Kombinasie-kaaskoek

Sarie
0 serving
Rate this recipe
Dairy

By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (14)

225.00 g cake flour
1.00 ml baking paper
50.00 g castor sugar
30.00 ml butter
3.00 eiergele
150.00 ml milk
250.00 g goat's milk cheese
75.00 ml flour — cake
75.00 ml sugar
15.00 ml lemon juice
0.50 lemon — zest only
2.00 ml vanilla — essence
0.00 salt
room
2.00 eggs — whites only
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Gebruik jou voedselverwerker om die
deeg te maak.

Plaas die meel, bakpoeier,
strooisuiker en botter in die voedselverwerker.

Meng die bestanddele tot dit lyk soos broodkrummels.

Voeg die eiergeel by en sowat die helfte van die melk.
Meng dit.

Voeg die res van die melk bietjie vir bietjie by tot dit n` lekker stywe deeg is.

Bedek met kleefplastiek
en laat rus in die yskas vir sowat 20
minute.

Smeer of spuit n` 23 cmlosboomkoekpan.
Rol die deeg uit op n`
meelbestrooide oppervlak.

Voer die pan uit en laat die deeg oor die rand van die pan hang.

Maak nou die eerste laag, wat
van bokmelk-chevin gemaak word.

Meng die chevinkaas en meel goed
saam.

Klits die eiergele en suiker saam in n` elektriese menger tot lig en romerig.

Voeg die kaas en meelmengsel by en klits goed.

Voeg die suurlemoensap, suurlemoenskil
en vanieljegeursel by en meng goed.

Vou die styfgeklopte roomby en vou
dan die eierwitte versigtig in.

Gooi die mengsel in die koekpan en plaas in n` voorafverhitte oond teen 160 graad C vir 1 uur.

Skakel die oond af en maak die deur effens oop.

Laat die kaaskoek vir 1 uur in die oond afkoel.

(Moenie bekommerd wees nie ? die vulsel sal net tot halfpad teen die rand van die pan lê.)

Haal uit en sny die deeg met n` skerp
mes op die rand van die pan af.

Nou kan jy die boonste laag maak.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.