Hoender-terrien

Sarie
12 servings Prep: 40 mins, Cooking: 2 hrs
Rate this recipe
Poultry

By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (12)

600.00 g chicken breast fillets
250.00 g speck — chopped
200.00 g chicken
1.00 lemon — zest only
10.00 g butter
2.00 garlic — finely chopped
1.00 onion — finely chopped
250.00 g portabellini mushrooms
50.00 ml fresh parsley — finely chopped
5.00 ml salt and freshly ground black pepper
800.00 g puff pastry
1.00 eier, geklits
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Meng die hoenderborsies, spek, hoender-maalvleis en gerasperde
suurlemoenskil saam. Smelt die botter in ‘n pan en braai die ui en knoffel saam tot sag en deurskynend. Voeg die sampioene by en braai oor ‘n lae hitte vir so 10 minute. Strooi nou die gekapte pietersielie oor en laat afkoel.

Meng die afgekoelde mengsel met die hoendermengsel en geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Verhit jou oond tot 200°C. Voer ‘n gesmeerde broodpan van ongeveer 12 cm x 25 cm met een vel blaardeeg uit. Maak seker die blaardeeg hang oor die rand van
die pan. Plaas die hoendermengsel in die pan. Vou van die blaardeeg oor die vleis.

Verf die rand met die geklitste eier. Sny die tweede vel deeg groot genoeg om bo-op te pas. Met die orige deeg kan jy mooi patrone sny om die terrien te versier. Verf dié laag van die deeg ook met die geklitste eier.

Plaas jou oondrak in die middel van die oond en bak in die voorafverhitte oond vir 15
minute. Verlaag dan die hitte na 180°C en bak verder vir 1 ? 1¼ uur. Laat afkoel in die pan voor jy dit uitkeer.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.