Heuning-en-vyekoek

Sarie
6 servings Cooking: 30 mins
Rate this recipe
Fruit

By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (12)

500.00 g droëvye
200.00 g butter
175.00 g strooisuiker
0.00 lemon — zest only
0.00 orange — zest only
4.00 eggs
225.00 g flour
5.00 ml baking paper
5.00 ml koeksoda
250.00 ml yoghurt — Bulgarian
100.00 ml chicken
50.00 ml eggs
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Voer ‘n 23 cm-losboom-koekpan met bakpapier uit. Smeer of spuit die pan goed met ‘n kleefwerende kossproei. Verhit oond tot 180 grade C.

Rangskik die vye onder in die pan. Klits die botter en suiker in ‘n elektriese menger tot glad en romerig. Gooi die gerasperde skil by en meng goed. Voeg die eiergele by en klits die mengsel goed. Sif die meel, bakpoeier en koeksoda saam.

Gooi by die bottermengsel en meng dit goed deur. Klits die eierwitte styf en vou die geklitste eier versigtig in. Skep die deeg oor die vye en bak in die oond vir 1 uur 15 minute. Net voor jy die koek uit die oond haal, verhit die 100 ml heuning effens.

Wanneer die koek gaar is, haal uit en gooi die warm heuning dadelik oor. Laat staan vir so 15 minute in die pan voor jy die koek uitkeer. Gooi die ekstra 50 ml heuning oor die koek net voor jy dit voorsit. Daarmee saam kan jy mascarpone-kaas of styfgeklopte room voorsit.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.