Creme` brulee- tert

Sarie
6 servings
Rate this recipe
Other

By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (11)

250.00 g flour
0.00 salt
25.00 g almonds — ground
15.00 ml icing sugar
150.00 g butter
11.00 eiergele
45.00 ml water — cold
40.00 ml cornflour
125.00 g strooisuiker
2.00 ml vanilla — essence
200.00 ml milk — full cream
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Meng die meel, sout, amandels en versiersuiker in jou voedselverwerker.

Voeg die botter by en meng tot dit soos broodkrummels lyk.

Voeg die eiergeel en genoeg water by
om n` stywe deeg te vorm.

Bedek met kleefplastiek en laat
rus vir sowat 1 uur in die yskas.

Rol die deeg uit en voer n` gesmeerde tertbak daarmee uit.

Prik die bodem met n` vurk.

Plaas bakpapier bo-op en vul met boontjies.

Bak vir 10 minute teen 200 graad C.

Verwyder die papier en boontjies en
bak nog 5-10 minute tot die deegkors gaar en bros is.

Klits die eiergele, mielieblom, strooisuiker en vanieljegeursel
saam in n` elektriese menger.

Verhit die melk en room saam
(dit moenie kook nie).

Voeg by die eiermengsel en meng
goed.

Plaas die mengsel terug in die kastrol en hou aan met roer tot die vla verdik het.

(Jy wil nie roereiers maak
nie, maar vla!)

Gooi die vla in n` ander bak en plaas n` stuk waspapier oor die vla ? dit sal keer dat n` vel bo-op vorm.

Laat tot kamertemperatuur afkoel.

Gooi die vulsel in die klaargebakte tertdop en bak vir 20 minute teen 180 graad C.

Jy kan dit verder onder die oondrooster verbruin.

Laat die tert heeltemal koud word in die yskas, verkieslik oornag.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.