patat-en-vye-ringkoek

Recipe from: 4/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 16
Servings 10
Time 30

Ingredients

  • 125
    g
    botter
  • 210
    g
    geelsuiker
  • 2
    groot eiers
  • 250
    ml
    gaar patat, fyngedruk
  • 60
    ml
    groenvyestroop
  • 250
    ml
    groenvyekonfyt, gedreineer en in stukke gesny
  • 270
    g
    bruismeel, gesif
  • 100
    g
    pekanneute, gekap
  • 5
    ml
    fyn gemmer
  • 1
    ml
    sout
  • Versiersel
  • 100
    g
    botter
  • 210
    g
    versiersuiker
  • 5
    ml
    vanieljegeursel
  • 100
    g
    gewone gladde roomkaas
  • 6
    gemmerkoekies, fyngedruk
 

Method

60
 
1. Smeer 'n Prestige 20 cm-ringkoekpan. Room botter en suiker tot lig. Voeg die eiers een op 'n slag by en meng goed ná elke byvoeging.
2. Roer die patat en stroop by, en daarna die stukkies vye.
3. Meng die meel, neute, gemmer en sout. Roer dit by die bottermengsel in en skep in die bereide koekpan. Bak in voorverhitte oond vir een uur of tot 'n toetspen skoon uitkom. Laat afkoel.
4. Versiersel: Klop botter en versiersuiker. Voeg die vanieljegeursel by en vou die roomkaas in tot goed gemeng. Smeer oor die afgekoelde ringkoek en versier met neute, stukkies vy en fyngedrukte gemmerkoekies.
 

Read more on: bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.