Wortelkoek (aangepaste botterkoekmetode)

Recipe from: 2009
Ingredients 19
Servings 8
Time 25 minutes

Ingredients

  • 500
    ml
    (2 k) meelblom
  • 20
    ml
    (4 t) bakpoeier
  • 10
    ml
    (2 t) fyn kaneel
  • 5
    ml
    (1 t) fyn gemengde speserye
  • 5
    ml
    (1 t) sout
  • 125
    ml
    (½ k) sagte botter
  • 125
    ml
    (½ k) olie
  • 375
    ml
    (1½ k) strooisuiker
  • 30
    ml
    (2 e) water
  • 4 eiers, geklits
  • 5
    ml
    (1 t) vanieljegeursel en/of
  • 2.5
    ml
    (½ t) gerasperde geel
  • lemoenskil
  • 25.
    ml
    (1 k) okkerneute of pekanneute, gekap
  • 500
    ml
    (2 k) gerasperde wortels
  • Karamel-glansversiersel of
  • 250
    g
    roomkaas gemeng met
  • 500
    ml
    (2 k) versiersuiker
  • okkerneute of pekanneute
 

Method

45 minutes
 
1. Voorverhit die oond tot 180 ºC (350 ºF). Smeer ’n groot ringpan of twee middelslag-koekpanne en voer dit met
bakpapier uit.
2. Sif eerste vyf bestanddele saam.
3. Klits botter, olie, strooisuiker en water saam tot lig en romerig.
4. Klits die eiers by die bottermengsel in. Voeg die geursel en/of skil by en meng goed.
5. Vou die droë bestanddele daarby in.
6. Roer neute en wortels liggies in.
7. Skep in voorbereide pan(ne) en bak 45 minute lank. Keer uit en laat afkoel.
8. Giet karamel-glansversiersel of roomkaasversiersel oor en versier met okkerneute of pekanneute.
 
 

Read more on: bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.