Volstruisfilet met soetrissiesous

Recipe from: 10/1/2003 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 4
Time 10

Ingredients

  • 125
    ml
    soetrissiesous
  • 5
    ml
    vars gemmer
  • volstruisfilet of volstruissteaks
  • suurlemoen of lemmetjies
  • broccoli
  • sesamsaad
 

Method

8
 
Meng 125 ml soetrissiesous (jy kan dit gebottel koop) en 5 ml fyn gekapte gemmer. Sny 'n volstruisfilet in porsies of gebruik 4 volstruissteaks en marineer dit in die gemengde soetrissiesous. Giet die soetrissiesous af sodra dit gemarineer is en panbraai die volstruissteaks in verhitte olie tot verlangde graad van gaarheid. Moenie dit oorgaar maak nie, dit neem sowat 6-8 minute vir medium gaar. Roer marinade by en verhit. Geur met vars suurlemoen- of lemmetjiesap asook met sout en vars gemaalde swartpeper. Sit voor op gestoomde broccoli of aspersies en sprinkel geroosterde sesamsaad oor.
 

Read more on: deep-fry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.