Vetkoek

Sarie
6 servings Prep: 15 mins, Cooking: 5 mins
Rate this recipe


By Food24 November 03 2009
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (7)

500.00 ml cake flour
4.00 teelepels bakpoeier
2.00 ml sout
15.00 ml butter
250.00 ml milk
2.00 sunflower oil
0.00 gouda cheese
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

Sif die droë bestandele saam. Vryf die botter daarin en maak die deeg aan met melk. Verhit die olie. Skep ‘n klein stukkie deeg in die warm olie om te toets of die olie reg is. As die deeg mooi stadig bruin braai, sal die olie gereed wees. Onthou om die temperatuur laer te draai, want die vetkoek braai sowat 10 minute in die olie om dwarsdeur gaar te word. ‘n Lekker wenk is om twee eetlepels te gebruik om die deeg in die olie te skep, en voor elke skep doop jy die lepels in die warm olie. Wanneer gaar, plaas die vetkoek op kombuispapier om van oortollige olie te raak.



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.