Spesery-wonderkoek

Recipe from: 5/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 31
Servings 8
Time 40

Ingredients

  • 120
    g
    sagte botter
  • 220
    g
    bruinsuiker
  • 1
    ml
    fyn naeltjies
  • 5
    ml
    fyn kaneel
  • 3
    ml
    sout
  • 15
    ml
    heuning
  • 3
    ml
    amandelgeursel
  • 150
    g
    ontpitte rosyntjies, gekap
  • 150
    g
    korente
  • 30
    ml
    gekapte pekanneute
  • 65
    ml
    swart koffie, gemaak met 15 ml koffiepoeier
  • 3
    ml
    koeksoda
  • 30
    ml
    brandewyn
  • Suurlemoenlaag
  • 120
    g
    sagte botter
  • 220
    g
    strooisuiker
  • 3
    groot eiers, geklop
  • 245
    g
    koekmeel
  • 3
    ml
    sout
  • 10
    ml
    bakpoeier
  • halwe suurlemoen, fyngemaak in 'n voedselverwerker
  • 120
    ml
    vars uitgedrukte suurlemoensap
  • Versiersel
  • 50
    ml
    versiersuiker
  • 100
    ml
    suurlemoensmeer
  • 250
    ml
    room
  • 3
    groot eiers, geklop
  • 244
    g
    koekmeel
  • 10
    ml
    bakpoeier
  • 3
    ml
    fyn neutmuskaat
  • 3
    ml
    fyn gemmer
 

Method

60
 
1. Vrugtelaag: Klop botter en suiker tot lig. Voeg die eiers by en klop goed.
2. Sif die droë bestanddele en voeg by die eiermengsel saam met die heuning en amandelgeursel. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed. Skep in 'n gesmeerde Prestige 24cm-losboomkoekpan en maak glad.
3. Suurlemoenlaag: Klop botter en suiker tot lig. Voeg die eiers by en meng goed.
4. Sif die droë bestanddele, voeg dit by die mengsel saam met die suurlemoen en suurlemoensap en meng goed. Skep op die vrugtelaag en maak glad. Bak in voorverhitte oond vir een uur of tot 'n toetspen skoon uitkom.
5. Versiersel: Sif die versiersuiker en roer dit by die suurlemoensmeer in. Klop die room styf en vou dit by die suurlemonsmeer in. Smeer oor die koek en sit voor.
 

Read more on: starch  |  bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.