Spek-en-eier-skilferkorspastei

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 10
Servings 6
Time 20

Ingredients

  • 400
    g
    skilferkorsdeeg
  • 60
    ml
    botter
  • 250
    g
    spekvleis, in blokkies gesny
  • 3
    preie (of 1 ui), fyn gesny
  • 250
    g
    bevrore ertjies
  • 4
    eiers
  • 125
    ml
    room
  • 5
    ml
    sout
  • 5
    ml
    vars gemaalde swartpeper na smaak
  • 250
    ml
    cheddarkaas, gerasper
 

Method

45
 
Oondtemperatuur:180 °C
1. Voorverhit die oond. Rol die skilferkorsdeeg oop en voer 'n reghoekige oondvaste tertbak daarmee uit ? sorg dat die bak se kante ook bedek is. Sny die rande netjies met 'n skerp mes en prik die bodem met 'n vurk.

2. Verhit die botter in 'n pan en braai die spek totdat dit begin verkleur. Voeg die preie by en roerbraai tot sag. Gooi die ertjies by en roer dit tot deurwarm. Haal die mengsel van die plaat af en laat dit afkoel.

3. Klits die eiers en room en geur dit met sout en vars gemaalde swartpeper. Skep die afgekoelde spekmengsel in die tertkors en gooi die eier-en- roommengsel bo-oor. Strooi die kaas bo-oor en bak die pastei vir sowat 45 minute of totdat dit goudbruin en gestol is. Sit warm voor.

 

Read more on: poultry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.