Somerse Koeskoes-slaai

Recipe from: 2/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 7
Servings 4
Time 5

Ingredients

  • 250
    ml
    koeskoes
  • 1
    geblikte keker-ertjies
  • 300
    g
    murgpampoentjies
  • 250
    g
    kersietamaties
  • 250
    g
    Halloumi-kaas
  • 35
    ml
    lemmetjiesap
  • ment
 

Method

20
 
1. Verhit 250 ml groente-aftreksel en 10 ml olyfolie in 'n kastrol tot kookpunt. Verwyder van plaat en voeg 250 ml koeskoes by. Roer deur en plaas deksel op. Laat vir 5 minute staan tot geswel. Roer deur met 'n vurk en maak terselfdertyd koeskoes los. Dreineer 'n blik keker-ertjies en voeg dit by. Meng 100 ml olyfolie, 35 ml lemmetjiesap, 2 gekneusde knoffelhuisies en bietjie suiker na smaak by en roer die helfte hiervan deur die koeskoes.
Verhit 15 ml olyfolie in 'n groot braaipan en braai 300 g murgpampoentjies, in repies gesny, by tot goudbruin. Braai 250 g kersietamaties tot sag en skilletjies net wil begin oopbars. Skep dit saam met murgpampoentjies bo-op koeskoes.
Gooi 'n bietjie olie in pan en panbraai 250 g Halloumi, in repies gesny, tot bros en goudbruin. Skep bo-op groente. Drup oorblywende slaaisous oor en garneer met vars gekapte mentblare.
 

Read more on: starch  |  slow cook
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.