Snoek Nicoise

Recipe from: 10/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 9
Servings 4
Time 30

Ingredients

  • 300
    g
    gerookte snoek
  • 10
    baba-aartappeltjies
  • 4
    hard gekookte eiers
  • 200
    g
    vars groenbone
  • 150
    g
    kersie tamaties, in helfte gesny
  • 8
    ansjovisfilette
  • 1
    pakkie swart olywe
  • 3
    sprietuie, skuins gesny
  • 30
    ml
    kappertjies
 

Method

20
 
Kook die eiers hard. My manier om eiers te kook sonder hulle oopbars, is om dit in koue water te sit en dan tot kookpunt te bring. Kook vir so 8 minute en laat staan vir so 2 minute in die water. Laat dit afkoel voordat jy die dop afhaal. Kook die klein aartappeltjies tot net gaar, moet dit asseblief nie pap kook nie! Stoom of kook boontjies tot net gaar, die boontjie moet nog krakerig wees. Die res van die slaai is nou maklik - gewoonlik maak ek die slaai op 'n grood bord en dan help almal hulself. Basies voeg jy nou alles bymekaar, en gooi die vinaigrette oor net voordat jy dit voorsit. Geniet 'n baie lekker afwisseling op die tuna.
 

Read more on: fish/seafood
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.