Sitrus-en-papawersaadkolwyntjies

Recipe from: 10/1/2009 12:00:00 AM
Ingredients 17
Servings 12
Time 15

Ingredients

  • Kolwyntjies
  • 3
    groot eiers
  • 350
    ml
    (300 g) strooisuiker
  • 100
    ml
    sonneblomolie
  • 250
    ml
    ongegeurde jogurt
  • 125
    ml
    papawersaad
  • 80
    g
    droe klapper
  • 250
    ml
    (140 g) bruismeel, gesif
  • skil van 1 lemoen, fyngerasper
  • skil van 1 suurlemoen, fyngerasper
  • Roomkaasversiersel
  • 100
    g
    botter, in blokkies gesny
  • 500
    ml
    (260 g) versiersuiker, gesif
  • 250
    g
    roomkaas
  • 10
    ml
    suurlemoenskil, fyngerasper
  • 5
    ml
    suurlemoensap
  • 2.50
    ml
    vanieljegeursel
 

Method

25
 
Oondtemperatuur: 180C
Pak eers kolwyntjiepapiertjies in 'n muffinpan.
Klits die eiers en strooisuiker tot lig en romerig. Voeg die olie en jogurt by en klits weer goed.
Roer die papawersaad, klapper, bruismeel en sitrusskil by en klits tot goed gemeng. (Die beslag is loperig.)
Skep die beslag in die kolwyntjiepapiertjies en bak dit in die oond vir sowat 20-25 minute of tot gaar en goudbruin.
Maak die roomkaasversiersel: Klits die botter en versiersuiker tot glad. Voeg die helfte van die roomkaas en die res van die bestanddele by en klits tot glad.
Voeg die oorblywende helfte roomkaas by en klits tot net gemeng. Moenie te veel klits nie, anders is dit te loperig. Bedek dit met kleefplastiek en sit dit in die yskas tot benodig.
Laat die kolwyntjies afkoel en versier dit dan met die bereide roomkaasversiersel.
 

Read more on: fruit
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.