Saté-hoenderslaai

Recipe from: 1/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 9
Servings 4
Time 15 minutes

Ingredients

  • 4
    hoenderborsfilette
  • 1
    pakkie baba-spinasie
  • 0.50
    komkommer
  • 1
    ui
  • boontjiespruite en koljanderblare
  • 90
    ml
    korrelrigge grondboontjiebotter
  • 60
    ml
    olyfolie
  • 75
    ml
    lemmetjiesap
  • 30
    ml
    Thai rooi kerriepasta
 

Method

10 minutes
 
Oondrooster hoenderborsfilette tot gaar en goudbruin of panbraai oor 'n matige hitte. Geur.
Plaas baba-spinasie in 'n mengbak.
Sny die komkommer in blokkies en kap 'n ui fyn.
Voeg 'n hand vol boontjiespruite asook 'n hand vol koljanderblare by.
Meng 60 ml olyfolie en 30 ml lemmetjiesap en klam die slaaibestanddele hiermee aan.
Keer slaaibestanddele op 'n slaaibord uit.
Meng 90 ml korrelrige grondboontjiebotter, 45 ml lemmetjiesap en 30 ml Thai rooi kerriepasta. Verdun met 'n bietjie water.
Sny hoenderborsfilette en rangskik bo-op slaai.
Drup grondboontjie-slaaisous oor en sit voor saam met vars pitabrood.
 

Read more on: poultry  |  sauté
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.