Salmvorm

Recipe from: 2009
salmon mould

Ingredients 15
Servings 6
Time 35 minutes

Ingredients

  • 1 blik (425 g) salm
  • 5
    ml
    (1 t) sout
  • 5
    ml
    (1 t) suiker (opsioneel)
  • 10
    ml
    (2 t) meelblom
  • 5
    ml
    (1 t) mosterdpoeier
  • ’n knippie rooipeper
  • geel van 2 eiers of
  • 1 geklitste eier
  • 22.5
    ml
    (1½ e) gesmelte botter of olie
  • 190
    ml
    (¾ k) melk
  • 60
    ml
    (4 e) asyn
  • 15
    ml
    (1 e) gelatien, geweek in
  • 30
    ml
    (2 e) koue water
  • slaaiblare
  • tamatie en hardgekookte eier
 

Method

 
1. Verwyder grate, maak vis fyn en hou eenkant.
2. Meng die droë bestanddele, eiergele of geklitste eier, botter of olie en melk.
3. Verhit mengsel oor lae hitte of oor kokende water en roer deurentyd tot dit dik is.
4. Voeg die asyn by en haal van stoof af.
5. Voeg gelatien by en roer tot dit opgelos het. Syg deur as die sous klonterig is en meng dit dan met die salm.
6. Skep die mengsel in ’n nat vorm om te stol.
7. Keer uit op slaaiblare en garneer met skyfies tamatie en hardgekookte eier wat in wiggies gesny is.
 
 

Read more on: fish/seafood
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.