Salm met bronkors

Recipe from: 5/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 5
Servings 1


Serving Change
  • 4
    groot aartappels
  • 1
    blik keker-ertjies (chick-peas)
  • 4
    porsies salm
  • olyfolie
  • bronkors (watercress)


Skil 4 groot aartappels en kook in soutwater tot gaar. Druk aartappels stukkend. Dreineer 1 blik keker-ertjies, druk stukkend, meng saam met aartappels en geur. Geur 4 porsies salm met sout en gemaalde swartpeper en bedruip met olyfolie. Plaas salm op 'n bakplaat en rooster onder element vir 5-10 minute of tot gaar. Skep 'n lepel vol van die aartappelmengsel op 'n bord, plaas salm bo-op aartappels en garneer met 'n hand vol bronkors.

Read more on: grill


Bacon Parmesan potato nests

2016-10-21 11:21 publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
Comments have been closed for this article.
There are new stories on the homepage. Click here to see them.