Romerige mielies

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 10
Servings 6
Time 10

Ingredients

  • 30
    ml
    botter
  • 1
    ui, gekap
  • 30
    ml
    koekmeel
  • 5
    ml
    mosterdpoeier
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
  • 1
    pinch
    neutmuskaat
  • 125
    ml
    melk
  • 125
    ml
    hoenderaftreksel
  • 750
    ml
    mieliepitte (vars of bevrore)
  • 1
    hand vol
    pietersielie, gekap
 

Method

15
 
1. Smelt die botter in 'n kastrol en soteer die ui tot sag en glansend. Gooi die koekmeel, mosterd, sout en swartpeper en neutmuskaat by en roer dit tot gemeng. Gooi die melk en hoenderaftreksel by en roer die mengsel met 'n draadklitser tot glad. Hou aan roer totdat dit verdik. Gooi die mieliepitte by en laat dit vir 'n paar minute stadig prut.

2. Roer laastens die pietersielie by en sit dit voor.

 

Read more on: sauté
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.