Pikante kaaskoek-Paasmuffins

Recipe from: 4/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 20
Servings 12
Time 20

Ingredients

  • 75
    g
    gladde roomkaas
  • 30
    ml
    strooisuiker
  • 10
    ml
    fungerasperde lemoenskil
  • 1
    groot Granny Smith appel, fyngerasper
  • 150
    ml
    vrugtekoekmengsel
  • 155
    g
    suiker
  • 2
    ekstra-groot eiers, geklop
  • 100
    g
    botter, gesmelt
  • 200
    g
    koekmeel
  • 5
    ml
    gemengde speserye
  • 3
    ml
    fyn kaneel
  • 5
    ml
    bakpoeier
  • 5
    ml
    koeksoda
  • 1
    ml
    sout
  • Versiersel
  • 50
    g
    sagte botter
  • 140
    g
    versiersuiker
  • 65
    g
    gladde roomkaas
  • 5
    ml
    lemoensap
  • 10
    kersies of neute, vir versiering
 

Method

15
 
1. Smeer 'n Prestige muffinpan met 12 koppies of 'n Prestige jumbo-muffinpan met ses koppies.
2. Klop die roomkaas, strooisuiker en die helfte van die lemoenskil tot goed gemeng en hou eenkant.
3. Meng die appel, vrugtekoekmengsel, suiker, eiers, gesmelte botter en die res van die lemoenskil en hou eenkant.
4. Sif die droë bestanddele in 'n groot bak. Voeg die vrugtekoekmengsel by en meng liggies tot net gemeng. Maak die muffinpan-koppies halfvol met die deeg en skep 5ml van die roomkaasmengsel bo-op elkeen. Skep nog deeg bo-op tot die muffinpan-koppies driekwart vol is.
5. Bak in voorverhitte oond vir 10 tot 15 minute (25 minute vir jumbo muffins) of tot 'n toetspen skoon uitkom. Laat op 'n draadrak afkoel.
6. Versiersel: Sit al die bestanddele in 'n bak en klop tot romerig. Smeer dit op die muffins net voor jy dit voorsit, en versier met kersies of neute.
 

Read more on: bake  |  dairy
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.