Penne met pampoen-en-speksous

Recipe from: 1/1/2002 12:00:00 AM
Ingredients 10
Servings 4
Time

Ingredients

  • 500
    g
    botterskorsie, in klein blokkies gesny
  • olyfolie
  • vars salieblare
  • 8
    knoffelhuisies, ongeskil
  • 250
    g
    swoerdlose rugspek, vet verwyder, in blokkies gesny
  • 500
    g
    penne-pasta
  • 397
    g
    Nestlé Dessert Cream
  • 60
    ml
    vars gekapte pietersielie
  • 250
    ml
    vars gerasperde Parmesaan kaas
  • sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
 

Method

25 min
 

Voorverhit oond tot 200 ºC.
Drup bietjie olyfolie oor botterskorsie en knoffelhuisies op 'n bakplaat en geur met sout en vars gemaalde swartpeper en 'n paar vars salieblare. Rooster vir 20-25 minute.
Braai spek tot bros en dreineer op kombuispapier.
Bring room tot kookpunt en laat effens indamp tot 'n souskonsistensie.
Voeg spek en pietersielie by en geur na smaak met sout en vars gemaalde swartpeper.
Kook pasta tot al dente. Dreineer.
Meng pampoen, knoffel, pasta, sous en Parmesaan kaas en geur met ekstra swartpeper.
Sit voor en garneer met Parmesaankrulle.
 

Read more on: starch  |  grill
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.