Nuwerwetse eierbroodjies

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 4
Servings 4
Time 10

Ingredients

  • 4
    snye brood
  • 45
    ml
    botter
  • 4
    eiers
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
 

Method

10
 
1. Gebruik 'n koekiedrukker om 'n gat in die middel van elke sny brood uit te druk. Verhit die botter in 'n pan en braai die broodsnye aan een kant. Draai die brood om en breek 'n eier in elke gat. Laat dit oor lae hitte gaar word tot die brood goudbruin aan die onderkant is. Die eier moet sag wees, maar stewig genoeg sodat die brood uit die pan geskep kan word.

2. Sit dit voor op individuele borde. Pleks van die piesang en heuning kan jy ook 'n heerlike smoor van tamaties, olywe en basiliekruid maak.

 

Read more on: bake  |  eggs
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.