Mosselroomsop

Recipe from: 2/1/2008 12:00:00 AM

Ingredients 10
Servings 2
Time 10

Ingredients

  • 300
    g
    vars of bevrore mossels (uit die skulp)
  • 20
    g
    botter
  • 1
    ui, fyngekap
  • 1
    knoffelhuisie, fyngekap
  • 200
    ml
    witwyn
  • 1
    lourierblaar
  • 2
    takkies
    vars tiemie
  • 2
    takkies
    vars vinkel
  • 150
    ml
    room
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
 

Method

10
 
Smelt die botter in 'n kastrol. Braai die ui en knoffel tot sag en deurskynend. Voeg die wyn, lourierblaar en tiemie by en bring tot kookpunt. Voeg die mossels by, maak toe met 'n deksel en laat kook vir 3 minute. Haal die mossels uit en hou warm. Bring die vloeistof weer tot kookpunt en laat kook vir 2 minute. Voeg die room by en verhit tot net by kookpunt. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Skep die mossels in 'n bakkie en gooi die sous oor. Garneer met 'n vars vinkeltakkie en vars tiemie.

Wenk
Jy kan vir ekstra geur sowat 100 ml gekapte pietersielie byvoeg.

 

Read more on: fish/seafood
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.