Mielievorm in die mikrogolf

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 9
Servings 4
Time 15

Ingredients

  • 4
    mielies
  • 15
    ml
    botter
  • 125
    ml
    melk
  • 5
    ml
    sout na smaak
  • 3
    eiers, geklits
  • 125
    ml
    cheddarkaas, gerasper
  • 125
    ml
    sagte witbroodkrummels
  • 1
    pinch
    neutmuskaat
  • 30
    ml
    pietersielie, gekap
 

Method

25
 
1. Sny die mieliepitte van die stronke af en gooi dit in 'n bak wat in die mikrogolfoond gebruik kan word. Gooi die botter en melk by, bedek die bak en sit dit vir 8 minute op hoog (100%krag) in die mikrogolfoond. Skep dan die mengsel in 'n voedselverwerker en pols dit tot glad.

2. Skraap die mengsel uit die bak en gooi die sout, eiers, kaas, broodkrummels en neutmuskaat by. Meng deur. Smeer 'n mikrogolfvorm of bak met botter en sprinkel pietersielie op die bodem. Sit die bak vir omtrent 5 minute in die yskas.

3. Skep dan die mengsel in. Maak die bokant gelyk en sit dit op 'n rakkie in die mikrogolfoond. Mikrogolf dit teen medium (60%krag) vir sowat 12-15 minute, na gelang van die diepte van die bak. Keer die mielievorm uit en sit dit voor saam met gesmoorde tamaties en uie of oondgeroosterde halwe tamaties.

 

Read more on: microwave
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.