Mielie-en-kersietamatieslaai

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 8
Servings 6
Time 15

Ingredients

  • 4
    vars mielies
  • 5
    ml
    heuning
  • 1
    sap van 1 suurlemoen
  • 250
    g
    kersietamaties
  • 2
    bossies
    sprietuie, gesny
  • 2
    pakkies
    roketblare
  • 60
    ml
    suurroom
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
 

Method

8
 
1. Kook die mielies in vinnig kokende water vir sowat 8 minute. Dreineer. Vryf die mielies oraloor met olyfolie en braai dit in 'n braaipan totdat dit gaar is en swart spikkels oral op die pitte begin vorm. Laat dit afkoel tot 'n hanteerbare temperatuur en gebruik dan 'n skerp mes om die pitte van die mielies af te sny.

2. Meng die heuning en suurlemoensap in 'n groot mengbak. Roer die mielies, kersietamaties, sprietuie en roketblare by en meng deur. Roer die suurroom en sout en vars gemaalde swartpeper na smaak by en sit die slaai voor.

 

 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.