Kerrievis (ingelegde vis)

8 servings Prep: 30 mins, Cooking: 45 mins
Rate this recipe
Paasfees is naby, begin om nou jou kerrievis te perfek.

By Food24 January 18 2010
0
SHARES
3.7k
VIEWS
Recipe Disclaimer
Tap for method
Tap for method

Ingredients (13)

1.75 g geelbek — or kingklip
salt and freshly ground black pepper
125 ml sugar
45 ml curry powder
15 ml turmeric
20 ml salt
2.5 ml red pepper
(opsioneel)
750 ml donkey
125 ml water
onion — chopped
lemon
bay leaves
Tap for ingredients
Tap for ingredients

Method:

1. Berei die vis voor* en sny in mootjies.
2. Strooi sout en peper liggies oor.
3. Meng die suiker, kerriepoeier, borrie, 20 ml (4 t) sout, rooipeper (indien gebruik), asyn en water in ’n groot platboomkastrol (nie ’n yster- of aluminiumkastrol nie).
4. Voeg die uieringe en suurlemoenblare by en kook 20 – 30 minute.
5. Sit die vismootjies versigtig in die mengsel sodat almal bedek is en kook nog 20 minute of tot vis goed gaar is. Skep af en toe van die kerriesous oor die vis en draai die mootjies om, indien nodig.
6. Pak die vis in lae in bottels of ’n erdebak en giet van die warm kerriemengsel oor
elke laag sodat dit heeltemal bedek is.
Giet die res van die sous bo-oor en laat afkoel. Verseël en bêre op ’n koel plek. Die vis sal ná 2 of 3 dae geëet kan word.

WENK


• Indien verkies, kan enige van die volgende speserye en geurmiddels na smaak
bygevoeg word: heel koljandersade, swartpeperkorrels, heel wonderpeper, naeltjies,
brandrissies of vars gemmer.
 



New recipes on Food24

Next Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Food24 Team Loves

Newsletter

Get weekly access to our best recipes, tips and tricks

Sign Up

Login to your account below

Fill the forms below to register

Subscribe to Newsletter

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Recipe Disclaimer

All recipe content is the responsibility of the party from whom such content originated. You agree that you use the content on Food24 at your own risk. Please read our editorial policy.