Japie se gunsteling

Recipe from: 2009
japies delight

Ingredients 10
Servings 6
Time 20 minutes

Ingredients

  • 3 groot eiers, geskei
  • 190 – 375 ml (¾ – 1½ k) strooisuiker
  • 375 ml (1½ k) melk
  • 100 ml (2/5 k) meelblom
  • 310 ml (1¼ k) lemoensap
  • 30 ml (2 e) suurlemoensap
  • gerasperde geel skil van
  • 1 lemoen
  • 45 ml (3 e) botter of margarien,
  • gesmelt, of olie
 

Method

45 minutes
 
1. Voorverhit die oond tot 180 ºC (350 ºF). Klits die eiergele, voeg die suiker daarby en klits tot lig en donserig.
2. Voeg die helfte van die melk by en klits tot die suiker opgelos het.
3. Klits die meel en dan die orige melk by.
4. Voeg die lemoen- en suurlemoensap asook die skil en gesmelte botter, margarine of olie by.
5. Klits die eierwitte styf en vou in.
6. Skep die mengsel in ’n gesmeerde oondvaste bak. Plaas in ’n pan met kookwater en bak sowat 45 minute tot mooi bruin. Dit vorm ’n fyn kors bo-op en ’n sous onderin.

 
 

Read more on: bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.