Hoenderpaella

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 14
Servings 8
Time 20

Ingredients

  • 1.70
    kg
    hoenderporsies
  • 45
    ml
    olyfolie
  • 2
    groot rooi soetrissies,in repies gesny
  • 1
    ui, gekap
  • 80
    ml
    sondroogtamaties in vinaigrette, gesnipper
  • 2
    knoffelhuisies, fyn gekap
  • 150
    g
    chorizowors, in skyfies gesny
  • 250
    ml
    arborio-of langkorrelrys
  • 280
    ml
    hoenderaftreksel
  • 175
    ml
    droë witwyn
  • 15
    ml
    tamatiepuree
  • 2.50
    ml
    paprika
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
  • 300
    ml
    bevore ertjies
 

Method

90
 
1. Geur die hoenderporsies met sout en vars gemaalde swartpeper.

2. Verhit die helfte van die olyfolie in 'n groot kastrol en braai die hoenderporsies oraloor tot goudbruin. Braai slegs 'n paar stukke op 'n slag.

3. Braai die soetrissies en uie in dieselfde kastrol tot sag ? gooi nog olyfolie by indien nodig. Voeg die knoffel by en roerbraai vir nog 'n minuut. Gooi die chorizo en sondroogtamaties by en roerbraai vir 'n paar minute.

4. Gooi die rys in die kastrol en roer dit totdat dit oraloor met olie bedek is. Voeg die aftreksel, wyn, tamatiepuree en paprika by. Verhit dit tot kookpunt en verlaag dan die hitte.

5. Skep nou die hoenderstukke bo-op die rys. Dis belangrik dat die rys met vloeistof bedek moet wees. Laat dit stadig vir 50-60 minute prut of totdat die rys en hoender gaar is. Roer die ertjies net voor opdiening by.

Wynvoorstel
'n Volronde sauvignon blanc is heerlik saam met dié geurige gereg.

 

Read more on: poultry  |  grill
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.