Hoender met eiervrug en keker-ertjies

Recipe from: 11/1/2003 12:00:00 AM

Ingredients 8
Servings 4
Time 10

Ingredients

  • 1
    tzatziki
  • 8
    hoenderborsfilette
  • 2
    tin
    keker-ertjies
  • 1
    ui
  • 2
    huisies
    knoffel
  • 1
    suurlemoen
  • 1
    eiervrug
  • 1
    roket
 

Method

15
 
Marineer 8 hoenderborsfilette in olyfolie en vars suurlemoensap. Dreineer twee blikkies keker-ertjies en spoel af onder koue lopende water. Verhit 30 ml olyfolie in 'n braaipan en braai 'n groot gekapte ui tot sag. Voeg 2 gekneusde knoffelhuisies by asook 1 groot eiervrug, in blokkies gesny. Roerbraai en voeg 5 ml gedroogde rissie, 5 ml gemaalde komyn en 5 ml orego by. Voeg meer olie by indien nodig en roerbraai tot eiervrug begin verkleur. Roer keker-ertjies by en geur met sout en vars gemaalde swartpeper en suurlemoensap. Hou warm. Braai hoenderborsfilette in 'n verhitte riffelpan vir sowat 10-12 minute of tot gaar en goudbruin. Geur. Roer vars roket deur die ertjiemengsel en skep op dienborde. Plaas hoender bo-op en sit saam met tzatziki voor.
 

Read more on: poultry  |  shallow-fry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.