Hoender en suurlemoen in melk

Recipe from: 3/1/2006 12:00:00 AM

Ingredients 9
Servings 4
Time 20

Ingredients

  • 1
    heel
    hoender
  • 1
    pinch
    sout en 1 knippie varsgemaalde swartpeper
  • 100
    g
    botter
  • 50
    ml
    olyfolie
  • 1
    hand vol
    vars salie
  • 2
    suurlemoene
    se skil
  • 2
    knoffelhuisies,
    heel met skil
  • 500
    ml
    melk
  • 2
    rooi uie,
    in kwarte gesny
 

Method

60
 
Laat die botter saam met die olyfolie in 'n groot oondkastrol smelt. Geur die hoender met die sout en swartpeper. Braai die hoender in die kastrol tot die vel bruin is. Haal die hoender uit en gooi die botterolie af. Jy sal moet, want die botter raak donker en dit sal nie 'n aangename smaak hê nie.

Sit die hoender terug in die kastrol en voeg die res van die bestanddele by, behalwe die rooi uie. Sit die kastrol in 'n warm oond (180°C ) vir 1 uur. Jy sal sien die melk het geskif. Sit nou die uie ook in die kastrol en dan terug in die oond vir nog sowat 30-35 minute tot die hoender gaar is.

 

Read more on: poultry  |  bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.