Geroosterde mielies met rissie-koljander- en-komynbotter

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 8
Time 15

Ingredients

  • 3
    rooi brandrissies, fyn gekap (verwyder die pitte as jy nie van 'n sterk brandsmaak hou nie)
  • 250
    g
    botter, teen kamertemperatuur
  • 5
    ml
    fyn komyn
  • 1
    hand vol
    vars koljanderblare, gekap
  • 8
    vars mielies, skoongemaak
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
 

Method

23
 
1. Maak die botter: Meng al die bestanddele, behalwe die mielies en sout en swartpeper, saam tot romerig. Skep dit in 'n opdienbakkie en hou dit eenkant.

2. Kook die mielies vir sowat 8 minute in water en dreineer dit. Rooster die mielies nou oor matige kole of onder 'n voorverhitte roosterelement totdat dit heeltemal gaar is en swart spikkels op die pitte begin verskyn.

3. Geur die mielies met sout en vars gemaalde swartpeper en sit dit voor saam met die gegeurde botter.

 

Read more on: grill
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

51 minutes ago
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.