Gerasperde pastaslaai

Recipe from: 2/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 7
Servings 6
Time 15

Ingredients

  • 100
    g
    rooi kersietamaties
  • 100
    g
    geel kersietamaties - as jy nie geel kry nie, gebruik rooies
  • 100
    g
    swart olywe
  • 100
    ml
    olyfolie
  • sap van 1 suurlemoen
  • 1
    huisie knoffel, fyngedruk
  • sout en peper na smaak
 

Method

20
 
Kook die boerbone vir 4 minute in kookwater. Verwyder die peul. Sny die tamaties in die helfte en druk versigtig die putte en sap uit Ontpit olywe as jy wil; dit is nie nodig nie, maar maak dit net makliker om te eet. Kook water in 'n kastrol (onthou om 'n bietjie olie en sout by te voeg). Rasper die deeg oor die kookwater. Laat letterlik vir 1 minuut kook. Gooi deur 'n sif en dan ontmiddelik in 'n bak, en sprinkel olyfolie oor om dit net te bedek. Wanneer afgekoel, roer dit versigtig met 'n vurk. Meng al de bestanddele nou saam, geur met sout en peper en sit voor.
 

Read more on: starch
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.