Eiervrug-toebroodjie

Recipe from: 5/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 7
Servings 4
Time

Ingredients

  • 2
    groot eiervrugte
  • 250
    g
    Ricotta-kaas
  • 30
    ml
    grasuie
  • 100
    ml
    gekapte songedroogde tamaties
  • 20
    ml
    kappertjiesade
  • 50
    ml
    gerasperde Parmesaan-kaas
  • 5
    ml
    Italiaanse pietersielie
 

Method

10
 
Sny 3 groot eiervrugte in dik skywe, verhit 30 ml olyfolie in 'n pan en braai aan beide kante tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier en hou eenkant. Plaas 250 g Ricotta-kaas, 30 ml grasuie en 100 ml gekapte songedroogde tamaties, 20 ml gekapte kappertjiesade en 50 ml gerasperde Parmesaan-kaas in 'n mengbak en meng goed. Geur met sout, swartpeper en fyn neut. Plaas 'n derde van die eiervrugskywe op 'n bakplaat, skep 'n groot lepel vol Ricotta-mengsel bo-op die skywe, sprinkel 5 ml gekapte pietersielie bo-op en plaas nog 'n derde van die skywe bo-op Ricotta. Druk effens platter en herhaal met die res van die Ricotta-mengsel en laastens die eiervrug. Bak vir 10 minute in 'n voorverhitte oond van 180 °C.
 

Read more on: bake  |  eggs
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.