Eier-en-ham-"muffins"

Recipe from: 10/1/2005 12:00:00 AM

Ingredients 4
Servings 12
Time 10

Ingredients

  • 5
    ml
    olyfolie
  • 12
    snytjies ham, dun gesny (ons het swartwoudham gebruik)
  • 5
    ml
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
  • 5
    vars basilieblare
 

Method

20
 
Oondtemperatuur:180 °C
1. Voorverhit die oond. Smeer 'n bietjie olyfolie in die holtes van 'n 12-muffinpan. Voer elke holte uit met 'n snytjie ham ? laat die ham effens oor die rand van elke holte lê.

2. Breek 'n eier in elke holte en geur dit met sout en vars gemaalde swartpeper.

3. Bak vir 15-20 minute of tot die eier gestol is en van die kante begin wegtrek. Haal uit die oond en laat dit vir sowat 5 minute staan voordat dit versigtig uitgekeer word. Garneer met vars basilieblare en sit dit warm of teen kamertemperatuur voor.

 

Read more on: bake  |  eggs
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.