Dun-en-bros-kors-pizza

Recipe from: 10/1/2008 12:00:00 AM

Ingredients 8
Servings 6
Time

Ingredients

  • 1
    hoeveelheid pizza-deeg
  • tamatiesous
  • sowat 200 g mozzarella-kaas, gerasper
  • so 6 ansjovis-filette per pizza
  • 200
    g
    swart olywe, ontpit
  • sowat 10 kappertjiesade per pizza
  • groot hand vol vars basiliekruidblare
  • varsgemaalde swartpeper na smaak
 

Method

20
 

Basiese pizza-deeg 'n Elektriese menger sal jou lewe vergemaklik, maar aan die ander kant: Die beste pizza-deeg word met die hand geknie, so probeer dit!

Dié resep is genoeg vir 6 medium-groot pizzas (sowat 20 cm in deursnee). Vir meer, maak die deeg eerder 2 keer aan as om die resep te verdubbel, want om 'n kilogram deeg te knie is harde werk. Selfs jou elektriese menger sal swaarkry met meer as 500 g meel op 'n slag.

Volg die resep vir die deeg om jou pizza-basisse te maak. Verhit oond tot 240 °C, en smeer tamatiesous bo-op die pizzadeeg. Sprinkel gerasperde mozzarellakaas oor. Rangskik ansjovis-filette, olywe en kappertjiesaad bo-op. Plaas in warm oond en bak vir 10 ? 15 minute. Haal uit en sprinkel vars basiliekruidblare oor. Geur met swartpeper.

 

Read more on: bake
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.