Dubbelsjokolademuffins

Recipe from: 1/1/2002 12:00:00 AM
Ingredients 10
Servings 18
Time

Ingredients

  • 500
    ml
    koekmeelblom
  • 10
    ml
    bakpoeier
  • 45
    ml
    kakao
  • 160
    ml
    sagte bruinsuiker
  • 6
    eiers
  • 397
    g
    Nestlé Dessert Cream
  • 60
    ml
    olie
  • 400
    g
    Nestlé Melksjokolade, in klein stukkies gekap
  • 397
    g
    Nestlé Caramel Treat
  • wit sjokoladekrulle vir versiering
 

Method

30 min
 

Voorverhit oond tot 180 ºC. Plaas 'n papiervorm in elke gaatjie van 'n muffinpan.
Sif koekmeelblom, bakpoeier en kakao. Roer suiker by. Maak 'n holte in die middel.
Klits eiers, Nestlé Dessert Cream en olie en roer by droë bestanddele.
Klits tot gemeng en 'n romerige beslag.
Roer sjokolade by beslag en skep dit in papiervorms, sowat driekwart vol.
Bak vir 25-30 minute of tot uitgerys en ferm as aangeraak word.
Laat afkoel op 'n draadrakkie. Versier met Caramel Treat en sjokoladekrulle.
 

Read more on: bake  |  dairy
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.