Burgers met 'n verskil

Recipe from: 2/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 5
Servings 4
Time 5

Ingredients

  • 500
    g
    maalvleis
  • 15
    g
    gekrummelde Feta-kaas
  • pesto
  • roket
  • uie-blatjang
 

Method

20
 
1. Sny 'n ui in dun ringe en roerbraai in bietjie botter tot sag. Voeg by 500 g maalvleis saam met 'n sny witbrood wat in hoenderaftreksel geweek en gekrummel is. Voeg 15 g gekrummelde Feta-kaas by en meng deur met 'n vurk. Klits 2 eiers en meng by saam met sout en vars gemaalde swartpeper na smaak. Vorm in hamburgerkoekies en braai in verhitte olie en botter tot goudbruin en gaar.
2. Sny 'n witbrood in dik skywe en rooster onder 'n voorverhitte element tot goudbruin. Vryf 'n knoffelhuisie oor en smeer pesto oor. Drup bietjie olyfolie oor.
3. Plaas roket en vars tamatieskyfies op die sny brood en plaas 'n vleiskoekie bo-op. Skep 'n lepel vol uieblatjang (of gebraaide uie) bo-op en sit voor.
 

Read more on: beef  |  shallow-fry
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.