Bloukaas-spek-en-okkerneutslaai

Recipe from: 11/1/2003 12:00:00 AM

Ingredients 5
Servings 2
Time 5

Ingredients

  • spek
  • selderystingels met blare
  • blaarslaai
  • okkerneute
  • bloukaas
 

Method

10
 
Meng 45 ml olyf- of okkerneut-olie met 30 ml rooi wynasyn en 5 ml Dijon-mosterd. Hou eenkant. Sny 250 g spek in hapgrootte stukke en braai tot bros in ?n braaipan. Dreineer op kombuispapier. Sny 3 selderystingels fyn en skeur die vars jong blare van 1 bos seldery af om in die slaai te gebruik. Meng die selderyblare met vars gemengde blaarslaai en plaas dit op ?n dienbord of in ?n slaaibak. Sprinkel die gesnyde seldery en spek bo-oor saam met 100 g gekapte okkerneute en 125 g gekrummelde bloukaas. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper en drup die slaaisous oor. Sit voor saam met bruschetta.
 

Read more on: pork
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.