Biefrepies in grondboontjiebottersous

Recipe from: 10/1/2003 12:00:00 AM

Ingredients 6
Servings 4
Time 20

Ingredients

  • 500
    g
    bierstuk
  • 1
    tin
    klappermelk
  • 45
    ml
    grondboontjiebotter
  • 1
    brandrissie
  • 250
    ml
    ertjies
  • koljander
 

Method

15
 
Sny 500 g biefstuk in repies. Sprinkel vars suurlemoensap en 2 gekneusde knoffelhuisies bo-oor. Laat staan vir sowat 15 minute. Verhit sowat 10 ml olie in 'n braaipan en braai eers die helfte van die vleis oor hoë hitte voordat die ander helfte gebraai word. Verwyder uit pan en hou eenkant. Verhit nog 10 ml olie en braai 'n gekapte ui tot sag. Roer 'n blikkie klappermelk, 45 ml grondboontjiebotter en 'n gekapte rooi brandrissie by. Bring tot kookpunt en prut vir 5 minute. Roer 250 ml bevrore ertjies by en geur na smaak. Voeg vleis by asook 'n hand vol koljanderblare en sit voor saam met basmati-rys.
 

Read more on: beef  |  grill
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.