Beetsop

Recipe from: 10/1/2009 12:00:00 AM

Ingredients 12
Servings 6
Time 20

Ingredients

  • 45
    ml
    botter
  • 15
    ml
    olyfolie
  • 0
    2 uie, gekap
  • 0
    3 knoffelhuisies, fyngedruk
  • 0
    2 preie, in skyfi es gesny
  • 500
    g
    beet, geskil en in blokkies gesny (sowat 4-5 bete, na gelang van die grootte)
  • 500
    g
    aartappels, geskil en in blokkies gesny (omtrent 3 middelslag-aartappels)
  • 1.50
    Litres
    hoenderaftreksel
  • 15
    ml
    rooiwynasyn
  • 0
    sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 0
    suurroom of Bulgaarse jogurt
  • 0
    gekapte grasuie
 

Method

40
 
Verhit die botter en olyfolie in 'n kastrol. Soteer die uie, knoffel en preie oor matige hitte tot sag en glansend.
Voeg die beet en aartappels by en soteer verder oor lae hitte vir 10 minute.
Voeg die aftreksel by en laat prut totdat die groente gaar en sag is. Laat effens afkoel en verpulp in 'n voedselverwerker tot glad. Geur met rooiwynasyn, sout en varsgemaalde swartpeper.
Garneer die sop met 'n lepel vol suurroom of Bulgaarse jogurt en gekapte grasuie en sit voor.
 

 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.