Aartappel-tuna-en-roketslaai

Recipe from: 1/1/2004 12:00:00 AM

Ingredients 8
Servings 4
Time 20 minute

Ingredients

  • 500
    g
    baba-aartappeltjies
  • 2
    soetrissies
  • 60
    ml
    pesto
  • 45
    ml
    olyfolie
  • 15
    ml
    wit wynasyn
  • sout en vars gemaalde swartpeper
  • roket
  • 2
    blikke gedreineerde tuna in olie
 

Method

20 minute
 
Kook baba-aartappeltjies in net genoeg soutwater om te bedek tot net-net gaar.
Rooster intussen die soetrissies onder 'n voorverhitte element en trek die skilletjies af (of gebruik gebottelde soetrissierepies).
Sny die geroosterde soetrissies in repies.
Klits 60 ml pesto, 45 ml olyfolie en 15 ml wit wynasyn saam en geur met sout en vars gemaalde swartpeper.
Halveer gedreineerde aartappeltjies en meng dit deur terwyl nog warm.
Voeg soetrissierepies by asook roket en twee blikke gedreineerde tuna in olie.
Voeg tuna laaste by en meng versigtig om nie die tunastukke te fyn te breek nie. Sit voor.
 

Read more on: starch  |  grill
 

You might also Like

NEXT ON FOOD24X

Frozen Tiramisu

2017-12-13 10:48
 
 

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.
 
 
 
 
 
 
There are new stories on the homepage. Click here to see them.